Volle Evangelie Kerk

Mokopane

GELIEFD

BEHOORT

BEDIEN

DIENSTYE EN BYEENKOMSTE

Sondae:
09:00  Oggenddiens          
09:00  Kinderkerk Diens    
17:30  Aand Diens              
mAANDAE:
14:00  kINDER DISSIPELSKAP
Dinsdae:     
09:00  sTRYDERSBIDUUR                 
18:30  DISSIPELSKAPGROEPE  
WOENSDAE: 
18:30  BIDUUR       
dONDERDAG:
18:30  lOF EN aANBIDDING OEFENING
VRYDAG:
18:00 iMPACT tIENERBEDIENING

 

 

Ons wil jou bedien met liefde.  Dit is vir ons belangrik dat jy sal weet wat God

se doel is vir jou lewe.  Raak betrokke en leef jou bediening uit.

 

 

Pastoor Louis Lourens

Meer oor ons

Pastoor Louis en Ivona Lourens

 

Was laas jaar 25 jaar reeds die herderspaar van ons

gemeente.  Hul het reeds in 1994 hul voete hier gevind

en nog nie weer hul voete onder ons tafel uitgetrek nie.

 

Onder hul leiding en God se genade het ons vandag 

'n sterk en geesvervulde gemeente.

Pastoor Alan en Ronel Venter 

Help in die gemeente en is voorwaar vir ons 'n groot aanwins.

 

Hul spesialiseer in huweliksberading.

Ons harte is dat elke gemeentelid hul bediening kan uitleef

 

Ons het 'n groot groep gemeentelede wat hul passie vir God se werk uitleef

en wat nie skroom om standpunt vir God in te neem nie.

 

Ons glo werklik dat elkeen 'n bediening het wat uitgeleef moet word!

Visie, Missie en Waardes

Ons Visie

Om 'n Lighuis van God vir die gemeenskap te wees deur:
.
...mense te waarsku teen die vyand
...hul pad na Jesus te verlig
...hul te versorg
 
sodat ons bruikbaar vir ons Koning Jesus kan wees

Ons Missie

Is om mense te:

 

-  Evangeliseer
-  Genees
-  Op te lei
-  En te stuur

 

Onder die leiding van die Heilige Gees

Ons Waardes

  • Ons is mense van integriteit                    (Deursigtig in bestuur en lewensstyl)
  • Ons bemagtig leierskap en lede om te funksioneer binne hul gawes en om dissipels te wees volgens Bybelse standaarde
  • Ons funksioneer in eenheid, aanmekaar gebind met God se liefde
  • Is kontemporêr in ons bediening en aanbidding, terwyl ons getrou bly aan ons Pinkstererfenis

Ligtoring

Kontak ons:

Foon:

082 654 3632

E-pos adres:

vekvangod@gmail.com

Volle Evangelie Kerk

78 Bezuidenhoutstraat

MOKOPANE

0600

Limpopo

Suid Afrika

Pastorale Sorg:  

Pastoor Louis Lourens    -  084 691 7101

Pastoor Alan Venter       -  082 940 9813

Bank Besonderhede:

Vir Kollekte en offergawes:

 Hoof rekening:

Volle Evangelie Kerk

ABSA -TJEK

TAK 632005

Rek No. 405 184 1942

VEK Kinderkerk

ABSA - SPAAR

TAK 632005

Rek No. 121 994 0749

VEK Voorsorg

ABSA - SPAAR

TAK 632005

Rek No. 907 380 9763

VEK Susterunie

ABSA - SPAAR

TAK 632005

Rek No. 121 815 6157

VEK Jeug

Seniors/ Helpende hand

ABSA -SPAAR

TAK 632005

407 603 7089

Name *
E-mail *
Message *

Kinderkerk                         Jeug

Gebedstyd 13 Mei 2020

Moedersdag 2020